Isaiah 28:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al die tafels is vol uitbraaksel en vuilheid, sodat daar geen rein plek is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle tafels is vol braaksel. Niks en niemand is skoon nie.
Afrikaans 1933/1953 Want al die tafels is vol walglike uitbraaksel, sodat daar geen plek is nie.
Afrikaans 1983 Al die tafels is vol braaksel, daar is nie 'n plek wat nie bemors is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, alle tafels is vol braaksel, vomeersel, sonder 'n skoon plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle word naar en gooi op en mors op al die tafels in die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is nie ’n plek op hulle tafels wat nie met hulle braaksel bemors is nie.