Isaiah 28:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kroon van trots, die dronkaards van Efraim, sal vertrap word; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die trotse stad van Samaria, die trots en vreugde van Israel se dronklappe, sal vertrap word onder die voete van die vyande. |
| Afrikaans 1933/1953 | Met voete sal vertrap word die trotse kroon van die dronkaards van Efraim; |
| Afrikaans 1983 | Dié kroon, die trots van die dronkaards van Efraim, sal met die voete vertrap word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit sal met voete vertrap word – die trotse kroon van die dronkes van Efraim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dronk mense van Efraim is nou trots op hulle stad, maar ander mense sal met hulle voete trap op die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Samaria, die trots van sy dronk leiers, sal deur die vyand tot stof vertrap word. |