Isaiah 28:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ploeg die ploegman die hele dag om te saai? maak hy oop en breek hy die kluite van sy grond?
Afrikaans (NLV) 2011 Hou ’n boer aan met ploeg sonder om ooit te saai? Hou hy aan om grond te bewerk sonder om ooit te plant?
Afrikaans 1933/1953 Ploeg die ploeër die hele dag om te saai? Skeur hy sy akker oop, en eg hy die hele dag?
Afrikaans 1983 Hou 'n boer aan met ploeg as hy wil saai? Hou hy aan grond breek en vore trek?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sal 'n boer die hele tyd ploeg om te saai? Sal hy aanhou voortjies maak en sy grond gelyk werk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Boer hou nie aan om die grond te ploeg wanneer hy iets wil saai nie. Hy hou nie aan om die harde grond stukkend te maak en die grond gelyk te maak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n boer wil saai, hou hy mos nie net aan om te ploeg en die grond voor te berei nie.