Isaiah 28:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, hoor die woord van die HERE, julle spotters, wat regeer oor hierdie volk wat in Jerusalem is.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, luister na die Here se boodskap, julle ligsinniges wat oor Jerusalem regeer!
Afrikaans 1933/1953 Daarom, hoor die woord van die HERE, julle spotters, heersers oor hierdie volk wat in Jerusalem is!
Afrikaans 1983 Hoor die woord van die Here, julle ligsinniges wat regeer oor hierdie volk in Jerusalem!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, hoor die woord van die Here, julle spotters, regeerders van hierdie volk in Jerusalem!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, julle wat so spot, julle wat oor hierdie volk regeer wat in Jerusalem is, julle moet nou luister wat sê die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het iets vir julle te sê, julle arrogante klomp leiers van Jerusalem.