Isaiah 28:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want met stamelende lippe en 'n ander tong sal Hy met hierdie volk spreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat hulle weier om te luister, sal God met hulle praat deur die onbekende taal van vreemde verdrukkers!
Afrikaans 1933/1953 Ja, Hy sal deur lippe wat hakkel, en deur 'n vreemde tong met hierdie volk spreek,
Afrikaans 1983 Hy sál in die vervolg met dié volk praat met stotterende woorde, in 'n vreemde taal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, deur honende lippe en deur 'n vreemde taal sal die Here met hierdie volk praat –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, hulle spot, maar nou sal die Here ook met húlle spot, Hy sal op 'n ander manier met hierdie volk praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoor mooi wat ek vir julle sê: Julle wil nie na my luister nie, daarom gaan God vreemdelinge stuur om met julle te praat in ’n taal wat julle nie verstaan nie. Dit sal julle ’n les leer!