Isaiah 28:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want gebod moet op gebod wees, gebod op gebod; reël op reël, reël op reël; hier 'n bietjie, en daar 'n bietjie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want dit is: Doen dit en doen dat, doen dit en doen dat, reël op reël, reël op reël, hier ’n bietjie en daar ’n bietjie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier 'n bietjie, daar 'n bietjie. |
| Afrikaans 1983 | Wat ons van hom hoor, is 'n bietjie brabbeltaal hier en 'n bietjie brabbeltaal daar!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die boodskap is: “ Saw lasaw, saw lasaw, kaw lakaw, kaw lakaw; 'n bietjie hier, 'n bietjie daar. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, hy praat aanmekaar, hy hou aan om vir ons te sê wat ons moet doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is net soos ’n ma wat vir haar kind ’n rympie wil leer. Letter vir letter, woord vir woord, reël vir reël, alles word oor en oor gesê.” |