Isaiah 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het hy hom geslaan soos hy die wat hom geslaan het? of word hy gedood volgens die slagting van die wat deur hom gedood is?
Afrikaans (NLV) 2011 Het die Here Israel gestraf soos Hy haar vyande gestraf het? Nee, Hy het haar vyande verwoes.
Afrikaans 1933/1953 Het Hy hom geslaan met die slag wat sy teëstander getref het? Of is hy gedood met 'n slagting soos die wat deur Hom gedood is?
Afrikaans 1983 Die Here het sy volk nie geslaan soos Hy hulle teëstanders geslaan het nie. Hy het hulle ook nie doodgemaak, soos Hy hulle moordenaars doodgemaak het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het die Here Israel geslaan soos Hy dié geslaan het wat vir Israel geslaan het? Of is Israel om die lewe gebring op dieselfde manier as dié wat deur die Here om die lewe gebring is?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die mense van Israel gestraf, maar Hy het hulle vyande nog meer gestraf. Hy het party van die mense van Israel doodgemaak, maar Hy het nog meer van hulle moordenaars doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het die Here Israel ooit so swaar gestraf soos Hy haar vyande gestraf het? Nee, want haar vyande het Hy uitgeroei,