Isaiah 27:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek, die HERE, bewaar dit; Ek sal dit elke oomblik natmaak; dat niemand dit skade doen nie, Ek sal dit nag en dag bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek, die Here, sal dit versorg en dit gereeld natlei. Dag en nag hou Ek wag daaroor sodat dit nie beskadig word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek, die HERE, bewaak dit: elke oomblik sal Ek hom bevogtig; Ek sal hom nag en dag bewaak, sodat niks hom kan tref nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek, die Here, sorg daarvoor: Ek lei dit gereeld nat, dag en nag staan Ek wag daarby sodat niemand dit kan beskadig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek, die Here, hou daaroor wag, gee dit telkens water. Sodat niks dit skade aandoen nie, hou Ek dag en nag daaroor wag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, die Here, pas my wingerd op, Ek gee die wingerd altyd water. Ek pas die wingerd elke dag en nag op, sodat niemand dit kan verwoes nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek, die Here, sorg self vir my wingerd. Ek lei dit gereeld nat sodat die lote nie verlep nie. Ek hou dag en nag daar wag sodat niemand dit kan beskadig nie. |