Isaiah 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing in dié dag vir haar: 'n Wingerd van rooiwyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daardie dag sal ons sing van die goeie wingerd. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dag sal daar wees 'n wingerd van skuimende wyn -- sing daarvan! |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag moet julle sing van die goeie wingerd; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag sal daar 'n pragtige wingerd wees. “Sing daaroor! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag moet julle sing oor die mooi wingerd van die Here, julle moet sing oor sy volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal Hy hierdie lied oor Israel sing: Sing van Israel, my pragtige wingerd! |