Isaiah 26:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, in die weg van u oordele, HERE, het ons op U gewag; die begeerte van ons siel is tot u Naam en tot u gedagtenis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, ons doen graag wat U van ons vra. Ons enigste begeerte is om u Naam te eer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook in die weg van u oordele het ons U verwag, o HERE! Tot u Naam en tot u gedenknaam gaan die begeerte van ons siel uit. |
| Afrikaans 1983 | Ook wanneer U straf, Here, vertrou ons op U. Ons wil u Naam eer en U aanroep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs op die pad van u oordele, Here, het ons op U gewag. U Naam, u gevierde Naam, was ons hartsverlange. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons glo altyd in U, ook wanneer U die Regter is. Ons wil altyd u Naam noem en U eer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ons sal U volg en ons hoop in U stel. Om U te loof en prys is ons diepste hartsverlange. |