Isaiah 26:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die weg van die regverdige is opregtheid; U, die mees opregte, weeg die pad van die regverdige.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die pad van die regverdige is reguit. Regverdige Een, U maak die pad van die regverdige gelyk.
Afrikaans 1933/1953 Die pad van die regverdige is gelyk; U maak die spoor van die regverdige gelyk.
Afrikaans 1983 Die pad van die regverdige is reguit, U maak sy pad gelyk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die paaie van regverdiges is gelyk; reguit is die weë van regverdiges wat U vir hulle skoonmaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat reg doen, se pad is gelyk. Here, U maak dit vir hulle maklik om te lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir ’n gelowige mens is die pad nie moeilik nie, want U maak dit vir hom gelyk.