Isaiah 26:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die voet sal dit vertrap, die voete van die armes en die voetstappe van die behoeftige. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die arm en verdrukte mense vertrap dit onder hulle voete. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die voet vertrap dit, die voete van die ellendige, die voetstappe van die armes. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal onder die voete vertrap word, onder die voete van onderdruktes; die armes sal op hulle trap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voete vertrap haar, die voete van magteloses, die treë van armes.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat hulleself nie kon help nie en wat arm was, trap nou op daardie stad.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die armes en die mense wat voorheen deur hulle verneder is, loop nou daaroor en vertrap dit tot stof. |