Isaiah 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vertrou vir ewig op die HERE, want in die HERE HERE is ewige sterkte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vertrou deurgaans op die Here, want die Here God is vir altyd ’n veilige toevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vertrou op die HERE vir ewig, want in die Here HERE is 'n ewige rots. |
| Afrikaans 1983 | Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vertrou te alle tye op die Here, want die Here, die Here is 'n ewige rots. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet altyd in die Here glo, want as julle by Hom is, dan is julle by 'n rots wat altyd vas staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vertrou altyd op die Here, want Hy sal ons beskerm. |