Isaiah 26:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U sal hom wie se gedagtes op u vertoef, in volkome vrede bewaar, omdat hy op u vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | U sal 'n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrou op U. |
| Afrikaans 1983 | en wat op Hom vertrou. Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hulle vertroue op U gestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Standvastige gesindheid sal U in volkome vrede bewaar, omdat daar op U vertrou word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie volk weet dat die Here hulle sal help. U sal hulle laat rus en vrede vir hulle gee, want hulle glo in U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U, Here, gee u vrede en voorspoed vir dié wat op U vertrou en volhard in die geloof. |