Isaiah 26:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom, my volk, gaan in jou kamers en sluit jou deure om jou; verberg jou soos 'n oomblik, totdat die grimmigheid verby is.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan huis toe, my volk, en sluit die deure agter julle. Kruip weg vir ’n kort rukkie tot sy toorn bedaar het.
Afrikaans 1933/1953 Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir 'n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan.
Afrikaans 1983 Gaan in julle slaapkamers in, my volk, sluit die deure agter julle toe. Kruip 'n rukkie weg totdat God klaar is met straf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gaan, my volk, gaan in jou binnekamers in, en sluit jou deure agter jou toe! Kruip 'n kort rukkie weg, totdat die vervloeking verbygegaan het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My volk, julle moet in julle kamers ingaan en julle moet die deure agter julle toesluit. Julle moet wegkruip totdat die Here die ander mense klaar gestraf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan huis toe, my volk, en sluit julle deure toe. Kruip daar weg totdat die Here se woede teen julle vyande afgekoel het.