Isaiah 26:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak die poorte oop, sodat die regverdige nasie wat die waarheid bewaar, kan ingaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak oop die poorte vir almal wat regverdig is. Laat die getroues binnekom.
Afrikaans 1933/1953 Maak oop die poorte, dat die regverdige nasie kan ingaan wat die trou bewaar!
Afrikaans 1983 Maak oop die poorte dat die nasie wat gered is, kan ingaan, die nasie wat aan God gehoorsaam is
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak oop die poorte, sodat 'n regverdige nasie kan ingaan, hulle wat getrou bly!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die poorte oopmaak sodat die volk kan ingaan, die volk wat doen wat die Here wil hê, die volk wat gehoorsaam is aan Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak die hekke wyd oop sodat die volk wat verlos is, kan inkom en dié wat getrou gebly het aan die Here, mag deurstap.