Isaiah 26:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het die nasie vermeerder, HERE, U het die nasie vermeerder; U is verheerlik; U het dit ver verskuif tot al die eindes van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons prys U, Here! U het ons volk groot gemaak. U het ons landsgrense uitgebrei! So het U u mag getoon.
Afrikaans 1933/1953 U het, o HERE, die nasie vermeerder; U het die nasie vermeerder, Uself verheerlik; U het al die grense van die land uitgebrei.
Afrikaans 1983 Here, U het u volk meer laat word, U het hulle meer laat word en hulle landsgrense uitgebrei. So het U u mag getoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het die nasie vermeerder, Here, U het die nasie vermeerder, U het Uself verheerlik. U het alle grense van die land uitgebrei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U het u volk baie laat word, U het hulle baie laat word, U het hulle land groter gemaak, U het gewys U is die Koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons loof U, Here, want U het ons ’n magtige nasie gemaak en ons grense na alle kante toe vergroot.