Isaiah 25:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal die magtige volke U eer, die stad van die verskriklike nasies sal U vrees.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom sal sterk nasies van u heerlikheid vertel, genadelose volke U eer.
Afrikaans 1933/1953 Daarom sal 'n magtige volk U eer, die vesting van tirannieke nasies U vrees.
Afrikaans 1983 Die sterk nasie sal voor U buig, in die stad van die trotse volk sal hulle U dien,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sal 'n sterk volk U eer, 'n stad van magtige nasies sal U vrees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daardie volk wat sterk was, sal nou vir U eer, die wrede mense van daardie stad sal bang wees vir U,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom sal die mense van die sterkste nasies u almag erken en selfs die wreedste sal vir U ontsag hê.