Isaiah 24:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle mag geen wyn drink met 'n lied nie; sterk drank sal bitter wees vir die wat dit drink.
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand sing meer terwyl hulle wyn drink nie. Sterk drank word galbitter vir dié wat dit drink.
Afrikaans 1933/1953 Hulle drink geen wyn onder gesang nie; die sterk drank smaak bitter vir die wat dit drink.
Afrikaans 1983 Niemand sal meer sing as hy wyn drink nie, bier sal galbitter word vir dié wat dit drink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geen lied meer wanneer wyn gedrink word nie – sterk drank is bitter vir wie dit drink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal nie meer wyn drink en sing nie, en die bier sal bitter smaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand drink meer wyn en sing lekker saam nie. Vir dié wat nog drank drink, smaak dit galbitter.