Isaiah 24:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vrolikheid van die tamboere hou op, die geraas van die wat bly is, hou op, die vreugde van die siter hou op. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vrolike geluid van tamboeryne word stil. Die lied van die vrolike mense het opgehou. Die harp het stil geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Weg is die vreugde van die tamboeryne, die gedruis van die uitgelate mense hou op, weg is die vreugde van die siter! |
| Afrikaans 1983 | Die tamboeryne sal nie meer gehoor word nie, daar sal nie meer 'n oeslied wees nie, die lier sal nie meer gehoor word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vreugde van die tamboeryn het opgehou, die gejoel van uitgelate mense het tot 'n einde gekom, die vreugde van die lier het opgehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar sal nie meer vrolike musiek van tamboeryne en liere wees nie. Die mense wat feesgevier het en geraas het, sal stil wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die opgewekte musiek van harpe en tamboeryne het opgehou en die vrolike stemme van mense wat feesvier oor die oes, is doodstil. |