Isaiah 24:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die nuwe wyn treur, die wingerdstok kwyn, al die vrolikes sug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die nuwe wyn droog op, die wingerde verdroog, vrolike mense sug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mos treur, die wingerdstok verwelk, almal wat bly van hart is, sug. |
| Afrikaans 1983 | Die wingerde sal verdroog en die wyn sal skaars word; wie vrolik was, sal sug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •nuwe wyn het opgeraak, wingerde kwyn weg, almal wat vrolik van hart was, sug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wingerde sal droog word en daar sal nie wyn wees nie. Al die mense sal huil, die mense wat altyd vrolik was nadat hulle wyn gedrink het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wyn sal skaars word omdat die wingerde verdroog het. Almal wat voorheen opgeruimd en vrolik was, treur nou. |