Isaiah 24:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het die vloek die aarde verteer, en die bewoners daarvan is woes; daarom word die bewoners van die aarde verbrand, en min mense het oorgebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom verteer ’n vloek die aarde en al sy inwoners. Daarom is die inwoners van die aarde verbrand en het baie min oorgebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom verteer die vloek die aarde en moet sy bewoners boet; daarom word die bewoners van die aarde deur 'n gloed verteer en bly daar min mense oor. |
| Afrikaans 1983 | daarom sal 'n vloek die aarde verteer en sal sy inwoners boet vir hulle sonde; daarom sal die inwoners van die aarde verbrand word, en daar sal min mense oorbly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom verteer 'n vloek die aarde, en boet dié wat daarop woon. Daarom word die bewoners van die aarde minder, en bly daar weinig sterflinge oor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sal dit sleg gaan met die mense in die land, die Here sal hulle straf. Daarom sal die mense in die land minder word en daar sal min mense oorbly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom tref ’n vloek nou die aarde en sy inwoners. Die mense dra die gevolge van hulle dade. Net ’n paar bly oor nadat ’n vuur alles verbrand het. |