Isaiah 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die aarde treur en verwelk, die wêreld kwyn en verwelk, die hoogmoedige mense van die aarde kwyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde huil, dit droog uit. Alles vergaan. Die vernaamste mense kwyn weg.
Afrikaans 1933/1953 Die aarde treur, dit verwelk; die wêreld versmag, dit verwelk; en die hoogstes van die mense van die aarde versmag.
Afrikaans 1983 Die aarde sal droog word, uitdroog, die wêreld sal wegkwyn van droogte; hemel en aarde sal vergaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aarde verdroog, dit verskrompel; die bewoonde wêreld kwyn weg, dit verskrompel. Die vername mense van die aarde kwyn weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die plante op die aarde sal droog word en verlep, die hemel sal droog word saam met die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die aarde lê dor en droog as gevolg van die droogte. Die hemel en die aarde ly saam,