Isaiah 24:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die land sal heeltemal leeggemaak en heeltemal verwoes word, want die HERE het hierdie woord gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die aarde sal leeggemaak en heeltemal geplunder word. Die Here het gepraat! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die aarde word heeltemal leeg gemaak en heeltemal geplunder, want die HERE het hierdie woord gespreek. |
| Afrikaans 1983 | Die aarde sal verwoes word, heeltemal verwoes word, dit sal leeg geplunder word. Die Here het dit gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die land word heeltemal kaal gestroop, volledig geplunder. Ja, die Here, Hy het hierdie uitspraak gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense sal die land verwoes en hulle sal mekaar se goed vat, want die Here het gesê dit moet gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die aarde sal geheel en al verwoes en leeggestroop word. Dit is wat die Here sê. |