Isaiah 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal versamel word soos gevangenes in die kuil versamel word, en hulle sal in die gevangenis opgesluit word, en na baie dae sal hulle besoek word.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal saamgehok word en in ’n tronk gehou word tot hulle geoordeel en uiteindelik gestraf word.
Afrikaans 1933/1953 en hulle sal opgesluit word soos gevangenes opgesluit word in 'n kuil en bewaar word in 'n kerker; maar nbaie dae sal daar op hulle ag gegee word.
Afrikaans 1983 Hulle sal bymekaar gebondel word soos gevangenes wat in 'n gat toegesluit is. Hulle sal in 'n tronk opgesluit word, na geruime tyd sal hulle hulle straf kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal byeengebring word vir opsluiting, as gevangenes in 'n put – toegesluit in 'n kerker. Ná 'n lang tyd sal met hulle afgereken word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal hulle bymekaarmaak en in 'n tronk toesluit, in 'n put. Ná baie dae sal Hy hulle straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal bymekaargemaak word soos gevangenes wat tronk toe gaan. Daar sal hulle vir lank opgesluit word voordat hulle verhoor en gestraf word.