Isaiah 24:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dag sal die HERE besoeking doen oor die leër van die hoogtes wat in die hoogte is, en oor die konings van die aarde op die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie dag sal die Here die magte in die hemel straf, en ook die heersers van die nasies op aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dag sal die HERE besoeking doen oor die leërskare van die hoogte in die hoogte en oor die konings van die aarde op die aarde; |
| Afrikaans 1983 | Dié dag sal die Here die magte in die hemel daarbo straf, ook die konings van die aarde daaronder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag sal die Here afreken, in die hemel, met die hemelliggame, op die aarde, met die konings van die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag sal die Here almal in die hemel straf en ook al die konings op die aarde, almal wat dink hulle is sterk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op dié dag sal die Here die magte bo in die hemel straf en op die aarde sal Hy die regeerders straf. |