Isaiah 24:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die aarde is heeltemal afgebreek, die aarde is skoon vergaan, die aarde is buitengewoon geroer.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde breek aan stukke, dit stort inmekaar. Dit waggel en wankel heen en weer.
Afrikaans 1933/1953 Die aarde word geheel en al verbreek, die aarde is geheel en al aan wankel, die aarde word geheel en al geskud.
Afrikaans 1983 en die aarde sal in stukke breek, heen en weer waggel en wankel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al krakend bars die aarde uitmekaar, al waggelend wankel die aarde, steierend slinger die aarde heen en weer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die aarde sal stukkend breek, die aarde sal stukkend skeur, die aarde sal heen en weer skud,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sal die aarde uitmekaarbars en oopskeur.