Isaiah 24:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vrees en die kuil en die strik is oor jou, o bewoner van die aarde! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Angs, vangnette en valstrikke wag oral vir julle, bewoners van die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die skrik en die kuil en die strik oor jou, o bewoner van die aarde! |
| Afrikaans 1983 | Angs, vanggate en strikke wag vir die inwoners van die land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verskrikking, 'n vanggat, 'n vangnet wag op julle, bewoners van die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat op die aarde woon, julle sal baie bang word, julle sal in vang-gate val en hulle sal julle met vangnette vang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister na my, daar wag angs en slaggate en strikke vir die mense van die aarde. |