Isaiah 24:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die stad word 'n woesteny gelaat, en die poort is deur verwoesting getref.
Afrikaans (NLV) 2011 Die stad is ’n puinhoop, die stadspoorte is stukkend geslaan.
Afrikaans 1933/1953 Wat in die stad oorgebly het, is verwoesting; en die poort is tot 'n puinhoop stukkend geslaan.
Afrikaans 1983 In die stad sal alles verwoes wees, die stadspoorte sal daar rondlê, stukkend geslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat in die stad oor is, is 'n skrikbeeld; tot 'n murasie is die stadspoort verpletter.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Alles in die stad sal verwoes wees, die poorte sal stukkend lê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die stad lê verlate en sy hekke lê in stukke gebreek.