Isaiah 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die stad van wanorde is afgebreek: elke huis is toegesluit, sodat niemand mag inkom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leë stad lê verwoes. Elke huis is toegesluit om plunderaars uit te hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verbreek is die verlate vesting; al die huise staan toegesluit, sodat niemand daar kan inkom nie. |
| Afrikaans 1983 | Die stad sal afgebreek word, dit sal onbewoonbaar word. Die huise is toegeval, niemand kan daar inkom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die leë stad lê verbreek – elke huis geslote, ontoeganklik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stad sal net 'n hoop klippe wees, daar sal nie mense woon nie, die huise sal tóé wees, niemand sal daar kan ingaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stad lê in puin en die huise het toegeval sodat niemand by hulle kan inkom nie. |