Isaiah 24:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die HERE maak die aarde leeg en maak dit woes, en Hy keer dit om en verstrooi sy bewoners. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk, die Here is op die punt om die aarde te verwoes en dit ’n groot puinhoop te maak. Kyk hoe Hy die mense oor die hele aarde verstrooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, die HERE maak die aarde leeg en verwoes dit, en Hy keer sy oppervlakte om en verstrooi sy bewoners. |
| Afrikaans 1983 | Die Here gaan die aarde verwoes, vernietig, sy voorkoms verander en sy inwoners verstrooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, die Here gaan die land kaal stroop en dit verniel; Hy gaan sy oppervlakte skend, sy inwoners uitmekaar jaag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal die aarde verwoes, en dit sal nou gebeur, Hy sal die aarde verwoes, Hy sal dit omgooi, Hy sal die mense op die aarde wegjaag na al die kante toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk, die Here gaan die aarde verwoes. Hy gaan die hele voorkoms van die aarde verander en sy inwoners verstrooi. |