Isaiah 23:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit jou vreugdevolle stad, wie se oudheid van ouds is? haar eie voete sal haar ver wegvoer om as vreemdeling te vertoef. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is dit julle stad vol joligheid, die stad wat so lank bestaan, wie se mense in verre lande gaan woon het? |
| Afrikaans 1933/1953 | Is d¡t julle uitgelate stad wat in die dae van die voortyd sy oorsprong het, wie se voete hom ver weggedra het om in vreemde lande te vertoef? |
| Afrikaans 1983 | Is dit die stad wat altyd feesgevier het, die stad wat al so lank bestaan, die stad wie se mense in ver lande gaan woon het? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dít julle uitgelate stad? In die verre verlede lê haar oorsprong; haar voete het haar gedra om tydelik ver weg te woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Is dit die stad waar die mense vrolik was? Is dit die stad wat al so lank daar is? Is dit die stad van waar mense gegaan het en op ver plekke gaan woon het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe kan hierdie grafstil puinhoop al wees wat oor is van die stad wat altyd feesgevier het? Is dit die stad met die roemrykste geskiedenis van al die nedersettings wat hulle oor die hele wêreld gevestig het? |