Isaiah 23:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan oor na Tarsis; huil, inwoners van die eiland!
Afrikaans (NLV) 2011 Vlug nou na Tarsis toe! Huil, julle mense wat by die see woon!
Afrikaans 1933/1953 Vaar na Tarsis oor, huil, inwoners van die kusland!
Afrikaans 1983 Julle moet na Tarsis toe vaar. Huil, inwoners van die eiland!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vaar oor na Tarsis! Weeklaag, bewoners van die eiland!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle wat langs die see woon, julle moet na Tarsis gaan, julle moet huil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vaar terug Tarsis toe en huil, julle wat langs die kus bly.