Isaiah 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos oor die gerug aangaande Egipte, so sal hulle baie pynig wees oor die gerug van Tirus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As Egipte die nuus oor Tirus hoor, sal sy mense bewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die tyding na Egipte kom, beef hulle daar van angs by die tyding aangaande Tirus. |
| Afrikaans 1983 | Die Egiptenaars sal skrik wanneer hulle die berig oor Tirus hoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die berig Egipte bereik, krimp hulle ineen soos met die tyding oor Tirus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die Egiptenaars dit hoor, dan sal hulle skrik oor wat met Tirus gebeur het. Hulle sal sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die Egiptenaars sal die nuus oor Tirus ’n geweldige skok wees. |