Isaiah 23:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Huil, skepe van Tarsis, want julle krag is verwoes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Huil, skepe van Tarsis, want julle vesting is vernietig! |
| Afrikaans 1933/1953 | Huil, skepe van Tarsis, want julle vesting is verwoes! |
| Afrikaans 1983 | Huil, bemannings van die skepe wat op pad is Tarsis toe, want die stad waarvan julle afhanklik was, is verwoes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Weeklaag, handelskepe! Want julle toevlugsoord is verwoes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne op die skepe van Tarsis moet huil, want Tirus is verwoes, die stad waar hulle veilig was in die storms.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet treur, matrose, want die stad waarop julle altyd staatgemaak het, is verwoes. |