Isaiah 23:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Trek deur jou land soos 'n rivier, dogter van Tarsis, daar is geen krag meer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Bewerk julle grond nou soos by die Nyl gedoen word, inwoners van Tarsis, want julle hawe bestaan nie meer nie.
Afrikaans 1933/1953 Stroom oor jou land soos die Nyl, dogter van Tarsis! Daar is geen gordel meer wat hinder nie.
Afrikaans 1983 Bewerk julle grond soos dit by die Nyl gedoen word, inwoners van Tarsis, want daar is nie meer 'n hawe om mee handel te dryf nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bewerk jou grond soos by die Nyl, dogter van Tarsis! Daar is geen skeepswerf meer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) om die belangrike mense van die aarde te verneder. Mense van Tirus, julle moet nou in die grond werk soos die Egiptenaars, want daar is nie meer 'n hawe vir julle skepe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir die inwoners van Tarsis bly daar net een moontlikheid oor as hulle wil oorleef, en dit is om te begin om hulle lande te bewerk en self te boer, want die hawe is tot niet.