Isaiah 22:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal gebeur dat jou uitgesoekte valleie vol strydwaens sal wees, en die ruiters sal hulle by die poort opstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou mooiste valleie staan vol strydwaens. Perderuiters staan in die stadspoorte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan word jou beste dale met strydwaens gevul, en die ruiters staan gereed in die rigting van die poort; |
| Afrikaans 1983 | Juda se vlaktes waarop hy trots is, staan vol strydwaens en perderuiters, sy stadspoorte is beleër, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stad, die keur van jou valleie is vol strydwaens! Die ruiters neem in slagorde stelling in by die stadspoort! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was oorlogkarre en perde in die valleie rondom die land Juda, en hulle het by die poorte van die stede kom staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Juda se vrugbare vlaktes word oorstroom met strydwaens, die ruiters staan gereed voor Jerusalem se hekke. |