Isaiah 22:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal hom vasmaak soos 'n spyker op 'n vaste plek; en hy sal 'n roemryke troon wees vir die huis van sy vader.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal eer vir sy familie bring, want Ek slaan hom so diep in soos ’n tentpen.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal hom inslaan soos 'n pen in 'n vaste plek, en hy sal 'n eretroon wees vir die huis van sy vader.
Afrikaans 1983 Ek sal hom in sy amp bevestig, hy sal wees soos 'n spyker wat goed ingeslaan is, in sy amp sal hy die trots van sy hele familie word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal hom as 'n pen inslaan op 'n stewige plek; hy sal as 'n roemryke troon geld vir sy familie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal soos 'n stok wees wat Ek op die regte plek in die muur inslaan, en sy familie sal baie trots wees op hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal so standvastig en onwrikbaar soos ’n tentpen wees wat behoorlik ingeslaan is, niks sal hom kan beweeg nie. Hy sal die trots van sy familie wees.