Isaiah 22:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dié dag sal Ek my dienaar Éljakim, die seun van Hilkía, roep.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan roep Ek my dienaar, Eljakim seun van Gilkija. om jou te vervang.
Afrikaans 1933/1953 En in die dag sal Ek my kneg ljakim, die seun van Hilk¡a, roep;
Afrikaans 1983 Dan sal Ek my dienaar Eljakim seun van Gilkija roep, sê die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Op daardie dag sal Ek my dienskneg roep, Eljakim, seun van Gilkija.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here het ook gesê: ‘Daardie dag sal Ek my dienaar Eljakim roep, die seun van Gilkija.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat Ek dit gedoen het, sê die Here, sal Ek my dienaar Eljakim, die seun van Gilkija, roep en hom in jou plek aanstel.