Isaiah 22:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy wat vol beroering is, 'n onstuimige stad, 'n stad van vreugde; jou gesneuweldes word nie met die swaard gedood nie en ook nie gedood in die geveg nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Stad van oproer, stad wat altyd uitbundig was, so vol vreugde? Stad waar dié wat dood is maar nie deur die swaard geval het of in die geveg omgekom het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | rumoerige, woelige stad, uitgelate vesting? Die wat in jou verslaan is, is nie deur die swaard verslaan en het nie in die oorlog gesterwe nie. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | rumoerige stad vol lawaai, uitgelate dorp? Jou slagoffers is nie slagoffers van die swaard nie, nie gestorwenes van die oorlog nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy was 'n stad waar die mense altyd geraas het, jou mense het aangehou praat en lag. Jou mense wat gesterf het, het nie in oorlog gesterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |