Isaiah 22:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle het die huise van Jerusalem getel, en die huise het julle afgebreek om die muur te versterk.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle tel die huise in Jerusalem sodat julle party kan afbreek om die stene te gebruik met die doel om die stadsmuur te versterk.
Afrikaans 1933/1953 En julle tel die huise van Jerusalem, en die huise breek julle af om die muur te versterk.
Afrikaans 1983 en die huise in Jerusalem nagaan. Julle sal party huise afbreek om die stadsmuur te versterk
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die huise in Jerusalem tel julle; julle breek die huise af om die stadsmuur ondeurdringbaar te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die huise in Jerusalem getel en hulle het party huise afgebreek. Hulle het die klippe gebruik om die muur van die stad sterk te maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle het al die huise in Jerusalem bekyk en dié wat bouvallig was se materiaal gebruik om die muur weer te probeer herstel.