Isaiah 21:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so het die HERE vir my gesê: Gaan, sit 'n wag, laat hom vertel wat hy sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Intussen het die Here vir my gesê: “Sit ’n wag op die stadsmuur sodat hy kan sê wat gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so het die Here vir my gesê: Gaan heen, sit 'n wag uit; laat hom te kenne gee wat hy sien; |
| Afrikaans 1983 | So het die Here vir my gesê: Sit 'n wag uit, hy moet sê wat hy sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want so het my Heer vir my gesê: “Gaan sit 'n wag uit! Oor wat hy sien, moet hy berig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here het vir my gesê ek moet 'n wag op die muur laat staan, en hy moet kyk en vertel wat hy sien, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het my die opdrag gegee om ’n wag uit te sit sodat hy kan rapporteer wat hy sien en hoor. |