Isaiah 21:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die inwoners van die land Tema het water gebring vir die dors, hulle het hom wat gevlug het, met hul brood verhinder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense van Tema, bring kos en water vir die moeë vlugtelinge. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bring vir die dorstige water tegemoet! Die inwoners van die land Tema het die vlugteling met brood teëgekom. |
| Afrikaans 1983 | gee water vir dié wat dors het; julle wat in Tema woon, bring kos vir die vlugtelinge! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bring water om dié wat dors het, te ontmoet. Julle wat in die gebied van Tema woon, gaan die vlugtelinge tegemoet met kos vir hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat in die land Teman woon, julle moet water bring vir die mense wat dors is en julle moet brood gee vir die mense wat vlug. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense van Tema, gee vir die vlugtelinge kos en water. |