Isaiah 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die las op Arabië. In die woud in Arabië moet julle vernag, o reisgenote van Dedanim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie boodskap het na my gekom oor Arabië: Handelaars van Dedan, wat met julle handelsware rondreis, kruip weg in die woestyne van Arabië! |
| Afrikaans 1933/1953 | Godspraak teen Arabië. In die bos in Arabië moet julle vernag, karavane van die Dedaniete! |
| Afrikaans 1983 | 'n Uitspraak van die Here teen Arabië: Handelaars van Dedan, julle wat in die bosse van Arabië oornag, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Profesie in die woestyn. In die ruigte in die woestyn, moet julle oornag, karavane van die mense van Dedan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is kwaad vir die Arabiere. Hy het gesê: “Julle, handelaars wat van die land Dedan kom, julle moet in die bos slaap in Arabië. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here se boodskap om Arabië se straf aan te kondig: Julle handelaars van Dedan, gaan kruip weg in die woestyn van Arabië. |