Isaiah 21:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wag sê: Die môre kom en ook die nag; as julle wil navraag doen, vra julle; keer terug, kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wag antwoord: “Die môre het aangebreek, maar net daarna kom die nag. As julle weer wil kom vra, kom terug en vra maar.”
Afrikaans 1933/1953 Die wagter sê: Die môre kom, en ook die nag. Wil julle vra, vra; keer terug, kom.
Afrikaans 1983 Die wag antwoord: “Die môre het gekom, maar dit is nog nag. As julle weer wil kom vra, kom vra gerus, julle kan elke keer weer kom vra.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die brandwag antwoord: “Die môre kom, maar ook weer die nag. As julle vrae het, vra! Kom weer terug!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die wag het geantwoord: “Die môre kom, en die nag sal ook weer kom. As jy weer wil vra, dan kan jy weer kom en weer vra.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wag antwoord: “Die môre is amper hier, maar die nag kom weer. As jy weer ’n keer wil kom vra, kom vra gerus.”