Isaiah 21:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die las van Duma. Hy roep my uit Seïr: Wagter, wat van die nag? Wagter, wat van die nag?
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie boodskap het na my gekom oor Edom: Iemand van Seïr af hou aan roep na my: “Wag, hoe lank voor die môre aanbreek? Wanneer is die nag verby?”
Afrikaans 1933/1953 Godspraak oor Duma. Daar roep een my toe van Se‹r af: Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, hoe ver in die nag?
Afrikaans 1983 'n Uitspraak van die Here teen Duma: Iemand roep na my van Seïr af: “Wag, wanneer is die nag verby? Wag, wanneer is die nag verby?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Profesie oor Duma. Iemand roep na my uit Seïr: “Brandwag, hoe lank is die nag nog? Brandwag, hoe lank is die nag nog?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is kwaad vir die Edomiete. Hy het oor hulle gepraat. Iemand praat met my uit Seïr. Hy vra vir die wag: “Wanneer is die nag verby, wanneer is die nag verby?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here se boodskap om Edom se straf aan te kondig: Van Edom af roep iemand na die wag en vra: “Wag, wanneer breek die dag? Wanneer is die nag verby?”