Isaiah 20:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal bang en beskaamd wees vir Kus wat hulle verwag het, en vir Egipte hulle heerlikheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal wat hulle vertroue op Etiopië gestel het en oor Egipte grootgepraat het, sal bang word en ook skaam kry.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sal verslae wees en beskaamd staan vanweë Kus, hulle toeverlaat, en vanweë Egipte, hulle trots.
Afrikaans 1983 Hulle wat op Kus vertrou het en oor Egipte grootgepraat het, sal teleurgestel staan en bedroë daarvan afkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die bondgenote sal verskrik en beskaamd wees vanweë Kus, hulle hoop, en vanweë Egipte, hulle pronkstuk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat gedink het die mense van Kus en Egipte sal hulle help, sal weet hulle kan nie help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dié wat op Etiopië se hulp gereken het en grootgepraat het oor alles wat Egipte vir hulle sou doen, sal teleurgestel staan, sonder hoop.