Isaiah 20:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die jaar dat Tartan in Asdod aangekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, en teen Asdod geveg en dit ingeneem het;
Afrikaans (NLV) 2011 In die jaar wat koning Sargon van Assirië die Filistynse stad Asdod beleër en oorwin het,
Afrikaans 1933/1953 In die jaar toe die tartan na Asdod gekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, en hy teen Asdod geveg en dit ingeneem het;
Afrikaans 1983 Op 'n keer het koning Sargon van Assirië die hoof van sy leër na die Filistynse stad Asdod toe gestuur. Hy het teen dié stad oorlog gemaak en dit verower.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die jaar toe die tartan na Asdod gekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, het hy oorlog gemaak teen Asdod en dit ingeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Sargon van Assirië het sy hoof-offisier na die stad Asdod gestuur, en die hoof-offisier het die stad oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die jaar toe koning Sargon van Assirië die Filistynse stad Asdod aangeval en ingeneem het,