Isaiah 2:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op elke hoë toring en op elke omheinde muur,
Afrikaans (NLV) 2011 Elke hoë toring en versterkte muur sal Hy afbreek.
Afrikaans 1933/1953 en oor al die hoë torings en oor al die versterkte mure;
Afrikaans 1983 teen elke hoë toring en teen elke skansmuur;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) teen elke hoë toring en elke versterkte stadsmuur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) teen elke hoë toring en elke sterk muur,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En die versterkte mure met hulle wagtorings sal Hy omgooi en vernietig.