Isaiah 2:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En oor al die seders van die Líbanon wat hoog en verhewe is, en op al die eikebome van Basan,
Afrikaans (NLV) 2011 Op die Libanonberg sal Hy elke hoë seder afkap en elke groot boom van Basan.
Afrikaans 1933/1953 en oor al die hoë en verhewe seders van die L¡banon en oor al die eikebome van Basan;
Afrikaans 1983 teen al die hoë en verhewe seders van die Libanon en teen al die groot bome van Basan;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) teen al die hoë en verhewe seders van die Libanon, en teen al die eikebome van Basan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal téén al die hoë bome op Libanon-berg en in die land Basan wees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal al die hoë sederbome van die Libanon en die groot akkerbome van Basan tot teen die grond afkap.